Scrap op hout (verskeie vorms)
Grootte: ± 15 cm deursnee
Geskik vir 6jr +
Inhoud: Instruksies, houtvorm, 3 kleure papier, lint/raffia, knope, potlood, skêr, gom
Vorms: Hart, Funky hart, Blom, Cup Cake, Voëltjie, Karretjie, Trekker, Vliegtuig, Helikopter,
Dinosaurus, Skoenlapper, Padda, Hasie, Hakskoen, 70's skoen, Koffie pot (R110) en Teepot (R110)
Kleure: Pienk, Pers, Blou, Oranje, Bruin, Groen, Navy, Swart, Maroon
Gevaar: klein knopies, lint, skêr
Gebruike: Muur- en deurversiering, geskenkie, babakamer, partytjie kreatiwiteit.
Gebruike: Muur- en deurversiering, geskenkie, babakamer, partytjie kreatiwiteit.
Papier harte string
Selfdoen pakkie @ R40,00
Grootte: ± 10 cm deursnee, 10 harte, 1,2 m totale lengte
Geskik vir 4 jr +
Inhoud: Instruksies, Papier, Lint, Knope, Skêr, Potlood, Gom
Kleure: Pienk, Pers, Blou, Oranje, Bruin, Groen, Navy, Swart, Maroon
Gevaar: klein knopies, lint
Gebruike: Muur-, deur- en vensterversiering, geskenkie, babakamer, partytjie kreatiwiteit
Gebruike: Muur-, deur- en vensterversiering, geskenkie, babakamer, partytjie kreatiwiteit
Papier handsakkie

Selfdoen pakkie @ R40,00
Grootte: ± 20 cm
Geskik vir 6 jr +
Inhoud: Instruksies, Papier - 2 kleure, Lint, Knoop, Magnete, Gom, Skêr, Potlood
Kleure: Pienk, Pers, Blou, Oranje, Bruin, Groen, Navy, Swart, Maroon
Gevaar: Knoop, Magnete, Lint
Gebruike: Kamerversiering, handsakkie, snuisterye, geskenkie, partytjie kreatiwiteit vir dogters