Grootte: ± 15 cm deursnee
Geskik vir 6 jr +
Geskik vir 6 jr +
Inhoud: Instruksies, geknipte teëls, gom, grout, tou, spieëls, sponsie, potlood, strooitjie en houtvorm.
Vorms: voëltjie, blom, hart, funky hart, ster, cup cake, karretjie, vliegtuig, dinosaurus
Kleure: rooi, blou, geel, oranje, groen, pers, pienk, bruin, swart.
U kan tot drie kleure vir 'n pakkie kies. Spieëls outomaties ingesluit.
Gevaar: skerp gesnyde teëls en spieëls.
Gebruike: Muurversiering, drupmatjie, geskenkie, partytjie kreatiwiteit, vakansiepret